Louis Holtzhauzen, 'n omgeemens met 'n gawe van onderskeid wat veral begrip het vir die sieke en die lydende. Hy bedien hulle wat siek is, hetsy in of buite hospitale. Vader gebruik hom kragtig in opheffings- en genesings-bediening.
Menige het al genesing ontvang van uiteenlopende siektes en gebreke nadat Louis saam met hulle ingetree het vir bevryding.
Hy het verder 'n besondere gawe vir pasiënte wat weens hulle werk in die militêre bedryf, geestes of liggaamlike leed opgedoen het.
As ervare intersessor wie stem welbekend aan Vader is, sal Louis die pad saam met jou stap in sake wat jy voor Vader wil bepleit.
Louis handel nie eie krag en kennis nie, maar vra allereers Vader se leiding en wysheid alvorens hy jou hand neem op jou pad van herstel en oorwinning.

|
Die outoriteit waarvolgens Louis dien
|
Louis is 'n geregistreerde geestespraktisyn.
Maak dus vandag nog 'n afspraak met Louis, en begin só jou reis na geestelike en genesings restourasie.
|
sedert 2020/12/18
|
|
| |